Pretoria se Afrikaanse kunstenaars staan al reg vir die jaarlikse Aitsa-toekennings wat binnekort bekendgemaak gaan word. Vanjaar se musiektoekennings het weereens ’n rekord aantal inskrywings van 449 ...
Rudi Claase van Rynfield is ’n bekende en bekroonde Suid-Afrikaanse musikant en liedjieskrywer, met talle treffers op sy kerfstok. Rudi het in Vereeniging grootgeword en was van ’n jong ouderdom af ...