Ek gee op met Afrikaanse musiek. Ek het nou al amper al die Afrikaanse kunstenaars op die mark probeer, en ek kan die goeies op een hand tel. Die probleem is, ligte musiek en Afrikaanse musiek is ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
SECUNDA – Graceland Casino, Hotel en Buiteklub het gasheer gespeel vir Kurt Darren, Die Cambells, DJ JazzyD en Anthony McGee se vertoning tydens die Super Sokkie op 25 Junie. Die deure het al vroeg ...