AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
BURGERSFORT – Meeste mense sal vir Phillip Schnetler as die jong, behulpsame blondekopseuntjie wat altyd geglimlag het, onthou maar vandag staan hy as ‘n lid van die Afrikaanse popgroep, Cortina ...
Met haar borrelende persoonlikheid en eindelose talent, is Riana Nel een van die land se gewildste Afrikaanse sangeresse. Met ‘n rits treffer-albums op haar kerfstok, het Riana Nel haar die afgelope ...
Musieklesse klink dalk na ’n luukse eerder as ’n noodsaak, veral as die geld knyp. Maar voor jy die klavieronderwyser die trekpas gee, dink ’n bietjie na oor wat dit vir jou kind se ontwikkeling kan ...