Met haar nuutste enkelsnit “Die Deur”, wys Esté Gross weer hoekom sy een van Pretoria se mees geliefde kunstenaars is. Die lied is ’n sagte, eerlike en diep persoonlike huldeblyk aan haar oorlede ma, ...