Afrikaanse musiek tref weer die regte noot met Alba Vorster, ook bekend as Alba V, van Parkrand se jongste vrystelling, Omgekeer. Die lied,’n Afrikaanse pop meesterstuk, kom uit Alba se pen. Met haar ...
Die ikoniese sanger Koos du Plessis wie se nalatenskap ongeëwenaard is, al is hy veertig jaar gelede oorlede. Photo supplied. Die dood van die Afrikaanse sanger, Koos du Plessis, in ‘n motorongeluk 40 ...